Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe,eerste druk van die skrywer se klassieke werk,gedruk deur die nasionale pers boekhandel in 1946.Illustrasies deur Nerine Desmond.Boek in baie goeie toestand met kort inskripsie op voorste skutblad.Geen stofomslag.'n Verhaal uit die Boereoorlog.