This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27882

Similar products

Moederstad - Die Kaap in die naoorlogsjare 1902 - 1910  Karel Schoeman
Sold

Moederstad - Die Kaap in die naoorlogsjare 1902 - 1910 Karel Schoeman

New 1 was available
R385.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
590555936

Die Imperiale Somer reeks volume 5. Uitgegee 2023. Hardeband met stofjas en 307 bladsye nuut en ongelees.

Kaapstad was in hierdie tyd 'n vuil, arm en pretensieuse stad. K. Schoeman
Die vyfde deel van die reeks Imperiale somer word hoofsaaklik aan Kaapstad gewy, met spesiale aandag aan die opkoms van 'n gekleurde kleinburgery en die ontwikkeling van 'n politieke bewussyn onder hulle, die ontstaan van 'n swart gemeenskap met die probleme wat dit ingehou het, Robbeneiland wat in daardie jare 'n herberg vir melaatses was, asook die passasierskepe waarvan Suid-Afrika afhanklik was vir sy kontak met Europa. As hawestad was prostitusie 'n groot probleem. Dobbellokale in Distrik 6, onwettige drank- en diamanthandel en korrupte lede van die polisiemag het bygedra tot onstabiliteit.
Daar word ook 'n oorsig van die Kaapse platteland (die Paarl, Wellington, Swellendam, Oudtshoorn, Graaff-Reinet en Hanover) in die jare onmiddellik nĂ¡ die Anglo-Boereoorlog gegee.
Soos met vorige dele van die reeks, kleur anekdotes en kameebeskrywings Schoeman se vertelling in.

Customer ratings: 1 ratings

Great experience and quick delivery.
29 Jul 2023