Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Moegheid en Allergieë: Belangrikheid van minerale met voorgestelde diëte deur dr APde Nysschen (Homeopaat, Naturopaat, Osteopaat.) A5, "Staple"-boekie, 36 bls. Buiteblad effens verweer met bruin vlekke. Boek binne in goeie leesbare toestand. Pen aantekeninge op een bladsy.