This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Staan Op in Moeilike Tye
R50.00
n Naam vir my Kind - Annelize van Rooyen
R100.00
Brumilda - Vyftig, vurig & fabulous: Annelize Steyn
R65.00
Stem Van n Profeet - Adriaan Snyman
R500.00
MOEILIK BEKOMBAAR!! Waarskuwing 2000 - Adriaan & Annelize Snyman
Sold

MOEILIK BEKOMBAAR!! Waarskuwing 2000 - Adriaan & Annelize Snyman

1 was available / secondhand
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT1181
Bob Shop ID
103156997

Waarskuwing 2000 - Adriaan & Annelize Snyman - Vaandel - 1999, eerste druk - 238ppSagtebannd in goeie toestand. Posgeld en verpakking R28.00.

" Waarskuwing 2000 is ´n boek wat elkeen behoort te lees. Dis volgepak met noodsaaklike inligting en feite oor wat deur regerings dwarsoor die wêreld beplan word.
Die mensdom stuur in hierdie dae van die tweede Millenium onstuitbaar af op die grootste ramp sedert die dae van die Sondvloed, maar niemand besef skynbaar wat besig is om te gebeur nie.
Amerika, Engeland en Kanada maak gereed om krygswet af te kondig.
In Brittanje is alle polisieverlof vir Desember 1999 en Januarie 2000 gekanselleer, en die Gebiedsleër is op bystand geplaas met die oog op die verwagte chaos by die draai van die Millenium.

Konsentrasiekampe vir burgerlikes word oral in Amerika opgerig "om gereed te wees vir die verwagte chaos rondom die draai van die Millenium." Daarna sal VN troepe ontplooi word om selfs ander lande wat sou weier om hulle eie burgerlike bevolking se wapens in te trek, te dwing om dit te doen.

Supertronke word ook in SA voltooi, o.a. by Kokstad, Bloemfontein, Boksburg, Louis Trichardt en Barberton, asook op verskeie ander plattelandse dorpe.

Maar regerings beskik vandag ook oor die kundigheid om die totale wêreldbevolking in slawekettings te slaan, en dit is presies wat hulle gaan doen.

Is u gereed daarvoor? En kan daar nog iets gedoen word om dit te verhoed?
Hierdie boek is miskien die laaste waarskuwing wat u sal kry?"

Recently viewed

See more
Alexandrite Cat`s Eye (Untreated) - Colour Change Oval Cabochon - 0.85cts
R950.00 No bids
Afrikaans in Afrika
R30.00
20pcs Ultra Absorbent Microfiber Cleaning Cloths Lint-Free Reusable Towels for Kitchen Home Use Idea
R207.50 No bids
Tupperware Purple Strainers
R110.00 No bids