MOEILIK BEKOMBAAR!! Wildplaasbestuur - J. du P. Bothma (Redakteur)
Secondhand
1 was available
R225.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Wildplaasbestuut 'n Praktiese handleiding oor alle aspekte van die aankoop, beplanning, ontwikkeling, bestuur en benutting van 'n moderne wildplaas - J.du P. Bothma - 1988, tweede druk - Van Schaik - 616pp - harde glansblad in baie goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind,
Posgeld en verpakking R38.00
Wildplaasbestuur word erken as een van die heel belangrikste verwysingsbronne oor Afrika wild. Die uitgawe van die standaardwerk is 'n waardevolle bydrae. Dit beklemtoon onder andere die behoefte aan gemeenskapsbetrokkenheid deur die eienaars en bestuurders van wildplase wat dikwels aan die woonplek van minder bevoorregte gemeenskappe grens.