Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In moeilike mense ontmoet jy een en veertig soorte mense wie se gedrag die lewe vir jou moeilik maak - van die oenskynlike skadelose Geslote Gawie (met die klem op oenskynlik) tot die klotteraar wie se opgegaarde rommel jou begin versmoor. Dalk herken jy jouself as Martie Martelgat, as Annatjie wat so beskroomd leef, of as doodprater en swak luisteraar. Die title is geskryf deur 'n span gedragswetenskaplikes, en is een van die mees insiggewende en verstaanbare boeke oor menseverhoudings, probleemgedrag en herstel wat jy ooit sal lees.
Binding: Soft cover
Book Condition: Good condition
Edition: LAPA Uitgewers Eerste Uitgawe 2002
Follow the link below to view our other listings: