Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gerrit se opdrag om 'n miljardêr op 'n eiland te gaan afneem, is vir hom 'n marteling._x000D_\nHy ontmoet egter vir Kate, die meerminmeisie van sy drome waarna hy sy lewe lank op soek is. Maar sy is so ontwykend soos 'n verskietende ster hoewel Gerrit kan sien hy laat haar nie koud nie._x000D_\nOnwillig om sy meermin deur sy vingers te laat glip, wurm Gerrit hom in haar lewe in. Dan daag die onderwerp van sy fotografie-opdrag op. By die ou man se huis kry hy die skok van sy lewe en splinter sy geluk aan skerwe._x000D_\nIs sy meermin dan nou vir altyd vir hom verlore? En hoe sal hy sonder haar kan oo