This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho18521

Moemin: Moemin se dag af (DVD)

New
R78.00
Closed 2 Dec 13 18:09
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
28670
Bob Shop ID
117634254

Die Moemins het geen inleiding nodig nie. Dié reeks was werklik lojaal aan haar filosofiese wêreld, en word steeds deur mense wêreldwyd geniet – dit het net soveel aanspraak soos die boek-reeks.

Die Moemin-vallei lê iewers in die koningkryk van denkbeeld wat as ewewydige wêreld besryf kan word. Moemin, sy familie en vriende, sowel as as die ander klein karaktertjies van die vallei ervaar dit as ‘n enorme heelal. Hulle beleef die Moemin-vallei as ‘n opwindende paradys met berge, woude, oseane en eilande. Alles vind hier plaas en enigiets mag dalk skielik ‘n verskyning maak. Somtyds kom die vallei baie gevaarlik voor.

Daar is tog altyd ‘n wonderlike gevoel van sekuriteit in die wete dat, wat ook al die opwinding, dat daar altyd ‘n gelukkige einde is en die kyk-ervaring genotvol is.

TITELS OP DIE DVD: Borrels / Psigiese

""

More from this seller

View all
R30 shipping
FatBoy Slim: Right Here Right Now (DVD)
R427
R30 shipping
Green Inferno, The (DVD)
R189
R30 shipping
Travel Wallet (P2563)
R170
R30 shipping
Xikar Cigar Lighter - Tactical black single (LighXI059)
R1,385