Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Moerbeibos deur Dalene Matthee KNYSNA bos roman, EERSTE UITGAWE
Moerbeibos is die verhaal van ’n vader wat sy dogter alleen in ’n bos grootmaak, totdat die regering ’n klomp Italiane aflaai met die doel om ’n sywurmboerdery te begin. Silas Miggal vind hom onwilliglik betrek by hulle bitter lot en boonop raak sy Meisiekind onregeerbaar. Dalene Matthee skep ’n ontroerende boek met ’n tragiese boodskap. Kaart van omgewing.
Tafelberg Uitgewers, EERSTE UITGAWE, 1987, 361P.
Toestand: Hardeband, stofomslag toon geringe slytasie, geringe ouderdomsvergeling, stewig en skoon.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
Ek kan ook u boeke teen R99 (onder 5 kg) by POSTNET pos, dan kry u dit binne vier dae by u naaste POSTNET kantoor in ‘n stad of groot dorp.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!