R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 12 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Claude loer vieserig na die skerm. 'Dude, die profile pic is van 'n skapie met 'n bleeding heart en 'n kruis, nogal corny. Die cover photo is 'n landscape onder dramatiese wolke, 'n hek soos die poorte van paradise, met die naam van die ministries in goud gespreide metaal bo-op dit en in die background 'n moerse wit sirkustent.ᅮ Claude doen wat hy lankal moes gedoen het. Hy grawe rond vir sy roots. Hy het nog nooit geglo in rewind en reverse nie. Hy het vorentoe gelewe. Tot die verlede hom opgetrip het. Aga, Jesse, Claude en Stasi, vier karakters waarmee lesers in Die neus (2012) en Wenkbrou (2013) kennis gemaak het, tree in Steinmair se derde raaiselroman weer eens op die voorgrond - die keer met Claude en Stasi aan die stuur. 'n Spanningsvolle verhaal oor tentkerke, charlatan-predikers, boetedoening en aanvaarding, met deernis en humor geskryf. Moestas, 'n raaiselroman - Deborah Steinmair. . ISBN 9780798168014