Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
MOF EN SY MENSE – CJ LANGENHOVEN
Tafelberg Uitgewers
1973 Uitgawe, nege en dertigste druk
93 bladsye
Hardeband met omslag
Die omslag van die boek is baie verweer. Die boek het merkies op bl 3, 15,43 en 58, maar verder is die bladsye netjies en die binding stewig. Sien asseblief die fotos vir meer besonderhede.
Aflewering deur Postnet sal R25wees. Indien u meer as een item koop, kontak my asseblief vir ‘n gekombineerde versendingskoste.