This item has closed with no items sold
View other items offered by Aristata Boekwinkels1155

Similar products

Donkerkamer - Fourie Botha
Secondhand
R49.00
44% OFF
Koggelmanderman - Pieter Fourie
Secondhand
R100.00 R180.00
NOORMAN - FOURIE,SD
New
R280.00
Struisvoel - Johan Fourie
Secondhand
R65.00
Monochroom Reenboog - Fourie, Andre
Closed

Monochroom Reenboog - Fourie, Andre

New 4 were available
R195.00
Shipping
Free shipping is available from Aristata Boekwinkels for all orders above R800.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R800.00 from Aristata Boekwinkels
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781507659397
Bob Shop ID
631658198

Wat is lewensgetrou? mag baie mense wonder. Tereg ook. Met hierdie boek poog die skrywer om so lewensgetrou moontlik 'n prentjie te skets van 'n bepaalde omgewing tydens die 1960's en 1970's in Suid-Afrika - gesien uit die oogpunt van 'n Afrikaanse seun. Dit is belangrik om daarop te let dat daar destyds soos vandag 'n veelvoud van omgewings was met verskillende belewenisse daarvan. Hierdie boek probeer om een so 'n belewenis uit te lig. Daar mag woordkeuses wees wat gaan seermaak en ontstel beskrywings en woorde wat vandag waarskynlik polities nie korrek is nie. Die skrywer glo egter dat outentisiteit in die slag sou bly sonder genoemde woorde en beskrywings. 'n Groot gedeelte van die boek is op ware gebeure gebaseer maar om die identiteit van persone te beskerm is name en heel dikwels konteks verander en 'n goeie skeut fiksie is bygevoeg. *** Die termometer wat aan 'n boomtak in die basis hang het vroegoggend reeds by 31 grade celsius verby beweeg op pad 51 toe soos gister. Caprivi 1976. Die groep jongmanne is gereed en wag ongeduldig dat die kapelaan klaar moet bid vir ons bewaring in die aangesig van die vyand en dat almal weer veilig basis toe sal terugkeer. Vier Unimogs staan gereed en die ekstra ammo l swaar op Abrie se rug. Sy browns slaan reeds donker sweetvlekke uit en die son steek sy nek waar hy met gebo hoof staan boshoed voor die bors. Later sou hy wonder of dinge anders sou uitgewerk het as hulle daardie oggend dalk met groter erns saam met dominee Kasselman gebid het. Almal het nie teruggekeer nie... Maar wag hierdie is die verkeerde kant. Die storie begin heelwat vroe r...

TITLE: Monochroom Reenboog

AUTHOR: Fourie, Andre

SKU: 9781507659397

PUBLISHER: Andre Fourie

DATE PUBLISHED: 2015

PAGES: 268

BINDING: Softcover

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 230 x 152

WEIGHT: 401 gr

Recently viewed

See more
Danie Gerber Maestro of the Midfield by Chris Schoeman
Secondhand
R100.00 No bids
Canceling Cologne Astral Radiance
Secondhand
R6.00
Bringing the State Back In - Peter B Evans | Cambridge University Press, 1990
Secondhand
R150.00
Zanzibar History of the Ruins at Mbweni by Flo Liebst
Secondhand
R200.00 No bids