Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers
Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers
Groete van die hiëna  --  Leon De Villiers
+2

Groete van die hiëna -- Leon De Villiers

Secondhand 1 available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 10 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
652577129

Toestand : Goed.

Eerste druk, Tafelberg, 2000, Sagteband - Roman- 136pp.

"Met Leon se derde boek, Groete van die hiëna, betree hy die wêreld van fantasie. Dit vertel die verhaal van Roek Rykema wie se ouers volgelinge is van die Humanos-kultus. Roek is redelik skepties oor die leier van die kultus, Artius, en op die dag van die inlywing raak Roek paniekerig en beland hy in Chaotika of die Paleis van Chaos.

Thomas van der Walt en Magdel Vorster (Beeld, 23 Oktober 2000) skryf: "Wat volg, is n reis deur vreemde maar parallelle wêrelde, fantasieë en verhale wat iewers in die onderbewussyn verskuil is, by die Tuin van Orde verby en anderkant uit. Binne orde is daar chaos, maar Roek moet dit self uitvind. Hy moet homself eers aanvaar voordat hy aanvaarding kan kry by die mense rondom hom.

"Daar is heerlike aweregse humor in die verhaal, maar nie almal gaan dit geniet nie en nie alle volwassenes gaan dit verstaan nie. (...) Gelukkig is daar genoeg jong mense wat oopkop genoeg is om die boek te waardeer. n Mens hoop net die boek bereik hulle."

In Die Burger van 21 Junie 2000 is Marina le Roux van mening dat Leon de Villiers dit weer reggekry het om n "veelvlakkige, tergende, soms selfs ontstellende verhaal" neer te pen. "Dit is egter nie net nog n inisiasie-storie vol wroeging nie daar is bisar-humoristiese situasies en besonder slim woordspel. Soos in n Escher-skildery is daar variasie, ritme en orde in oënskynlike chaos."

Erika Terblanche

ATKV|LitNet-Skrywersalbum

2018-06-07We combine postage, so do look at our other items on offer.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
PS3 Deus Ex Human Revolution Directors Cut
Secondhand
R655.00 No bids
45% OFF
1Pc Black For iPhone 7 Plus 8 Plus African Lion Phone Case
New
R117.00 R212.00
Pepita Aris - THE SAUCE BOOK - Phoebe Phillips ed 1984 hardb & dustcover
Secondhand
R45.00 No bids
53% OFF
ASUS TUF FX505DT (Ryzen 5, GTX 1650) Grade A
Secondhand
R9,500.00 R20,000.00

Similar products

Wetenskaap - Leon de Villiers
New
R165.00
Bande van die verlede deur P de Villiers 1959
Secondhand
R18.00
Groete van die hiëna / Leon De Villiers
Secondhand
R70.00
67% OFF
Sieners van die More - I.L.De Villiers
Secondhand
R90.00 R270.00