This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View other items offered by Bokmakierie20248

Similar products

Hannes van der Merwe Argitek en Skrywersvriend - Deur JC Kannemeyer Hannes van der Merwe Argitek en Skrywersvriend - Deur JC Kannemeyer
Hannes van der Merwe Argitek en Skrywersvriend - Deur JC Kannemeyer Hannes van der Merwe Argitek en Skrywersvriend - Deur JC Kannemeyer
Closed

Hannes van der Merwe Argitek en Skrywersvriend - Deur JC Kannemeyer

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
658502103

Protea Boekhuis, 2006

Hardeband met stofomslag, 163 bladsye.

Baie goeie toestand.

Met die groot vyf wolkekrabbers in die stadskern wysig Hannes van der Merwe saam met ander, in die jare sestig en sewentig, die luglyn van Kaapstad: die Naspers-gebou, die Cartwright-hoekgebou, die uitbreiding aan die kantore van die Kaaplandse Provinsiale Administrasie se gebou, die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die Kaapstadse Burgersentrum (vandag die Unistad-hoofkantoor). Maar Hannes van der Merwe is veel meer as bloot argitek. Hy was jare lank betrokke by die Kaaplandse Raad vir die Uitvoerende Kunste en die Raad van Trustees van die Suid-Afrikaanse Kunsmuseum en het selfs op sy dag n bietjie toneel gespeel. Een van die boeiendste fasette van sy lewe is sy vriendskap met belangrike skrywers en joernaliste Boerneef, D.J. Opperman, Piet Cillie en Izak de Villiers waaroor daar in hierdie boek meer vertel word.