Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Komedie met Will Robets as die seun en Hal Orlandini as die pa, wat op dieselfde nooi verlief raak.
Die Engelse onderwyser, gespeel deur Janet Du Plessis, beland op ‘n skooltjie op die plattelandse dorpie , Mooimeisiesfontein, as gevolg van ‘n uitnodiging deur die skoolhoof, Hal Orlan dini. Die problem is egter dat die seun hierdie einste meisie op die trein ontmoet terwyl sy op pad na Mooimeisiesfontein is. Will is onmiddelik smoorverlief op haar en sy sê hy gaan met haar trou.
Die seun, ‘n boer met harde baard, besluit om weer skool toe te gaan om sy matriek te maak, net om naby die Engelse onderwyser te wees! Dit veroorsaak natuurlik baie botsings tussen pa en seun, wat baie komiese insidente tot gevolg het.