Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1961 Hardeband uitgawe sonder stofjas. Behalwe vir een stempel in binnekant van agterblad is die boek mooi skoon. Buiteblaaie toon hanteer merke. Voorste skutblad het 'n gerepareerde skeurtjie.
Toestand: - Billik
Nog 'n boek in die reeks oor die speuder Frans Lindehof na sy eerste verskyning in "Moord op Eendevlei"