R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste druk, Tafelberg, 2014, Sagteband - Misdaad - 296pp. ISBN 9780624057345. Wat dryf n skynbaar normale 15-jarige seun tot verkragting en moord? Goeie Vrydag 2012: Die nuus van die driedubbele moord op die Steenkamps se plaas buite Griekwastad skok die land. Deon en Christel, geliefd in die gemeenskap, en hul pragtige dogter, Marthella, skaars 14, is vermoor. Marthella is ook verkrag. Hul 15-jarige seun, Don, is ongeskonde. n Jong seun word van die misdade verdink. Met die land se oë op Griekwastad skeur die dorp in twee. Daar is dié wat aan die seun se onskuld glo, en dié wat glo die reg moet sy gang gaan. In Maart 2014 word hy skuldig bevind. Maar die vrae bly hoe gebeur so iets met n doodgewone plaasgesin op die platteland?
Charné Kemp het baie tyd met die betrokke families deurgebring en Moord op Griekwastad ontbloot derhalwe die diep menslike impak van hierdie tragedie, veel meer as om net feite en gebeure bymekaar te krap.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.