Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van 'n jong joernalis - sonder haar arm. Vir die kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondlĂȘ kan die haaiduikbedryf waarvoor Grootbaai beroemd is erge skade berokken. Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek.
TITEL: Moordvis
OUTEUR: Van Zyl, Irna
TAAL: Afrikaans
SKU: 9781415207208
UITGEWER: Penguin, SA
PUBLIKASIEDATUM: 2016
BLADSYE: 303
SAGTEBAND
Tweedehands
Minder as 1kg