Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: More is 'n lang dag ; en, Die teken
Sub Title:
Author: Deon Opperman
Publisher: Tafelberg
Year: 1986
ISBN: 9780624024040
Summary: More is 'n lang dag is geskryf in opdra vir ATKV Kampustoneel 1984. Dit is vir die eerste keer opgevoer deur die Dramadepartement van die Universiteit Rhodes en het in die Breytenbach-teater geopen. Die regisseur was Deon Opperman, die rolbesetting soos volg:Guy de Lancy (Neil), Andrew Wilson (Christo), Deon Opperman (Lappies), Jeremy Mansfield (Van), Bruce Fields (Kosie)Die teken is vir die eerste keer deur SUKOVS opgevoer. Dit het op 2 Mei 1985 in die Sterrewag-teater geopen. Die regisseur was Deon Opperman en die rolbesetting soos volg:Ernst Eloff (Diederik), Marga van Rooy (Hendrianna), Danie Burger (Dominee), Marchelle Verwey (Anna-Marie).Dankie aan Pierre van Pletzen, Ernst Eloff, Marga van Rooy en Wilna Snyman vir die onmeetbare bydrae wat hulle tot die teks gelewer het.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.