This auction has been won.
Leading
jaklubbe75 1 × R25.00
28 Aug 18:45

Similar products

More is nog n dag en die teken deur Deon Opperman twee toneelstukke
Sold

More is nog n dag en die teken deur Deon Opperman twee toneelstukke

Secondhand 1 was available
R2.00 minimum increment
R25.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 10 Days: If not satisfied and returned

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
109423453

More is nog ’n dag en die teken deur Deon Opperman twee toneelstukke

Môre is ’n lang dag is ’n toneelstuk van ’n groep jongmans in ’n tent tydens die grensoorlog êrens op grens. Die Teken gaan oor ’n jong meisie wat in die kerk ’n mistieke ervaring beleef en glo dat die kind op ’n heilige wyse verwek is. Die konflik tussen moeder, vader en leeraar eindig tragies as die vader die kind as ’n Antichris vermoor en die dogter sterf. Die stuk los meer vrae as antwoorde en ’n tipiese Suid-Afrikaanse donker drama waarin die Afrikaner met sy godsdiens behep is.

 Tafelberg -Uitgewers, vierde druk 1992, 63p.

 Toestand: Sagteband, besonder goed.

Posgeld R25

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op die Chartleigh Webbladsy. 

Customer ratings: 1 ratings

Quick response. Thanks
01 Oct 2013