This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27874

Similar products

Morewind oor die Karasberge: 'n Kultuurhistoriese verkenning van die Karasstreek van die laat 19e ee
Sold

Morewind oor die Karasberge: 'n Kultuurhistoriese verkenning van die Karasstreek van die laat 19e ee

New 1 was available
R230.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
154478680

2009 eerste uitgawe hardeband nuut met 477 bladsye. R45 posgeld binne SA.
Kontreigeskiedenis het so gewild geword dat die lesers daarvan lank nie meer beperk is tot inwoners van die gebied waaroor dit handel nie. Namas, Oorlams, Basters, Boere, sendelinge, handelaars, Duitse boere en koloniale amptenare het van die 1700’s af tot aan die begin van die twintigste eeu ’n tuiste gevind in die Karasstreek in die suide van Namibië.

 
Meer informasie:
Tot nou toe het niemand hulle geskiedenis opgeteken nie. Môrewind oor die Karasberge is hulle lang vergete storie, opgeteken deur ’n gesaghebbende en gesoute historikus.

“Dit is ’n aangrypende verhaal van die kolonisasie van ’n streek wie se geskiedenis relatief onbekend is.”
Prof. Hermann Giliomee


Dr. Ernst Stals het aan verskeie tersiêre instellings doseer en is tans navorsingsgenoot van die Geskiedenisdepartement van die Universiteit van Stellenbosch. Uit sy pen het verskeie werke oor die geskiedenis van Namibië verskyn, onder andere Die aanraking tussen blankes en Ovambo’s in Suidwes-Afrika 1850–1915, Duits-Suidwes-Afrika na die groot opstande, Die Van der Merwes van Ehomba, Kurt Streitwolf: Sy werk in Suidwes-Afrika 1899–1914 en Die rol van Viktor Franke in Suidwes-Afrika 1896-1915.

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie. A+++++
07 Aug 2014