R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Kontreigeskiedenis het so gewild geword dat die lesers daarvan lank nie meer beperk is tot inwoners van die gebied waaroor dit handel nie. Morewind oor die Karasberge is hulle lang vergete storie, opgeteken deur ¬タルn gesaghebbende en gesoute historikus. Kontreigeskiedenis het so gewild geword dat die lesers daarvan lank nie meer beperk is tot inwoners van die gebied waaroor dit handel nie. Namas, Oorlams, Basters, Boere, sendelinge, handelaars, Duitse boere en koloniale amptenare het van die 1700¬タルs af tot aan die begin van die twintigste eeu ¬タルn tuiste gevind in die Karasstreek in die suide van Namibie. Tot nou toe het niemand hulle geskiedenis opgeteken nie. Morewind oor die Karasberge is hulle lang vergete storie, opgeteken deur ¬タルn gesaghebbende en gesoute historikus.