Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Moringa Oleifera
Plant: September tot Februarie.
Saai: Direk in voorbereide grond ongeveer 5cm diep, 50cm uitmekaar. Word tot 20 m hoog
Ontkiem: 14 - 30 dae.
Water: elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week.
Siektes: Byna alle diere vreet hierdie boom se blare, tot honde!
Voordele van plant: Baie ryk aan vitamiene, minerale, proteïne en baie voedsaam
Hierdie pakkie bevat 5 sade wat natuurlik bestuif is. Is nie geneties veranderd nie.
Blare kan as spinasie geëet word, gedroog word vir medisyne. Word algemeen bemark as ‘n lewer suiweraar. Dit bevoordeel dus die hele liggaam.
*** POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****
Posgeld beloop R15 per pakkie saad tot en met vier pakkies, hierna moet R5 ekstra bygetel word vir elke ekstra sakkie saad wat bestel word.
Stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.