Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This soap contains moringa leaf pulp. It is known that dried moringa leaf powder added to contaminated water, kills 95% of the germs. It is also a rich source of Vitamin C, Potassium, Calcium and Iron. Ingredients are: Saponified vegetable oil (vegetarian soap) no animal fats, shea- and cocoa butter was added and It is scented with lemon essential oil. The price is for one bar.
Hierdie seep bevat moringa blaar pulp. Dit is algemeen bekend dat as die poeier van die gedroogde blare van die boom by besmette water gevoeg word dit 95% van alle bakterië dood. Moringa blare is ook 'n ryk bron van Vitamine C, Potassium, Kalsium en Yster. Bestanddele is: Verseepte plantolies (dit bevat geen dierlike vette nie), shee- en kakao botter was bygevoeg en dit is gegeur met Suurlemoen essensiële olie. Die prys is vir een koekie seep.
Please contact me before placing an order for shipping costs. Orders for more than R200.00 qualify for free postage if living inside South Africa. Kontak ons asseblief vir versendingskoste voor 'n bestelling geplaas word. Bestellings vir meer as R200.00 se versendingskoste is gratis indien dit 'n Suid-Afrikaanse adres is. |