Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Mosambiek hier kom ons deur Pieter Pieterse
Lekkerlees humoristies reisverhaal deur Mosambiek gee Pieter Ppieterse sy indrukke van hierdie buurland in stories, toeriste-inligting en verslag van persoonlike ervarings.
Human en Rousseau Uitgewers, EERSTE UITGAWE 1995 132p.
Toestand: harde band, geen stofomslag, goeie toestand, ex-libri merke op skutblaaie.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.