Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Mossebaai 500 jaar
Deur Siegfried Stander, uitgegee deur die Munisipaliteit 1988, eerste uitgawe, semi-harde band, A 4 groote, buiteblaaie se hoekies effens met verweer, met naam en toewyding van vorige eienaar op die eerste leeg bladsye, illustrasies, 74 bladsye, goeie toestand.