Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Satiriese/humoristiese geskrif deur Mot (skuilnaam) op die bekende Griet skryf 'n Sprokie. 'n Boek uit 'n man se hoek. Verba Vitae, 1992. 171 bladsye. Geteken deur "Mot" met 'n inskrywing deur die skrywer. Posgeld R45.00.