Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kom val in die pad saam met Richard Scarry - skrywer van treffers soos My eerste boek van alles! en Die beste rympies ooit. Met Scarry se gebruiklike humor en verbeeldingrykheid as gids reis ons jong lesers saam met die Oinkgesin na die strand. Op pad maak hulle kennis met honderde rytuie - van ambulanse tot goggabusse!
TITLE: Motors trokke en alles wat ry
AUTHOR: Richard Scarry
SKU: 9781869193348
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 04/09/2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 69
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 260 mm x 300 mm x 15 mm
WEIGHT: 584 gr