Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Verhaal deur Admiraal Edward Ratcliffe Garth Mountevans. Afrikaanse vertaling deur Andre Rosseau van "South with Scott" Afdrukke van fotos deur Herbert Ponting.
Met lys van Britse Suidpoolekspedisie personeel 1910.
1953 Van Schaik Bpk Pretoria LIBRE REEKS ex skool netjiese biblioteek rare hardeband goed gebind, skoon teks, paar stempels in boek en min kaartoorblyfsel, paar merkies op eerste bladsye, 304 bladsye. Klein skeurtjie op Titel bladsy netjies met boektape reggemaak (sien eerste foto hieronder).