Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Namas, Oorlams, Basters, Boere, sendelinge, handelaars, Duitse boere en koloniale amptenare het van die 1700's af tot aan die begin van die twintigste eeu 'n tuiste gevind in die Karasstreek in die suide van Namibi. Tot nou toe het niemand hulle geskiedenis opgeteken nie.
Mrewind oor die Karasberge is hulle lang vergete storie, opgeteken deur 'n gesaghebbende en gesoute historikus.
Summary | Kontreigeskiedenis het so gewild geword dat die lesers daarvan lank nie meer beperk is tot inwoners van die gebied waaroor dit handel nie. |
Author | E.L.P. Stals |
Publisher | Protea Boekhuis |
Release date | 20090331 |
Pages | 477 |
ISBN | 1-86919-181-1 |
ISBN 13 | 978-1-86919-181-8 |