Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Mugu deur Etienne Leroux Roman
“Die Mugu is ’n verwarde Spieëlbeeld te midde van ’n transformasie en aftakeling wat besig is om plaas te vind, verydel in sy strewe om te ontvlug”: Terug
Toestand: hardeband, stofomslag, ouderdomsvergeling en merkies, stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R48
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.