Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Mugu is n verwarde Spieëlbeeld te midde van n transformasie en aftakeling wat besig is om plaas te vind, verydel in sy strewe om te ontvlug: Terug kan hy nie gaan nie; stil kan hy nie staan nie. Dié Probleem is onopgelos omdat ons vandag in die transformasie-proses staan. Aanhaling op skutblad.
HAUM, 4DE druk, circa 1983, 137p.
Toestand: hardeband goeie toestand, stofomslag verslete, ouderdomsvergeling, stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R60 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!