MUL - Tobie Muller : `n Inspirasie vir Jong Suid-Afrika - (Pragtige Hardeband)
MUL - Tobie Muller : `n Inspirasie vir Jong Suid-Afrika - (Pragtige Hardeband)
MUL - Tobie Muller : `n Inspirasie vir Jong Suid-Afrika - (Pragtige Hardeband)

MUL - Tobie Muller : `n Inspirasie vir Jong Suid-Afrika - (Pragtige Hardeband)

Secondhand
1 available
R46.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 23 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int
Bob Shop ID
614017563

Hierdie 1925 boek lyk vir my nog omtrent splinternuut - Het heelwat foto-illustrasies - 178 pg.   >>>    Dr. Tobias Ballot Muller (1884-1918) was 'n predikant in die en 'n Afrikaanse taalstryder.    Dr. Tobie Muller was 'n inspirerende studenteleier op  en 'n kampvegter vir .  Hy was die eerste voorsitter van die Afrikaanse Taalvereniging (ATV) in die Eikestad.  Nadat hy in 1909 na Europa vertrek het, het hy sy doktorsgraad aan die Universiteit van Utrecht verwerf.  Sy proefskrif, De kennisleer van het Anglo-Amerikaansch pragmatisme(1913), is van belang vir die geskiedenis van die filosofie in  In Oktober 1913 het hy 'n belangrike lesing gelewer, Die geloofsbelydenis van 'n Nasionalis, wat deur die ATV versprei is.  In dié tyd het Muller hom vurig vir sy volk se regte begin beywer en 'n Afrikaanse maandblad, Ons Moedertaal, opgerig, waarvan hy redakteur geword het.  (Dit is kort daarna by die  ingelyf.)  Hy was 'n voorstander van die Afrikaanse Bybelvertaling en was lid van die eerste kommissie wat vir dié doel aangestel is.  In 1916 het Muller 'n beroep na die  aangeneem, waar hy algemene sekretaris van die ATV gebly het tot aan sy dood twee jaar later.                                                                * Biografie * Kerkgeskiedenis * Christelik * 

 

More from this seller

View all
STOCKENSTROM, Wilma - Eers Linkie dan Johanna - (Mooi Hardeband in Stofomslag)
R26
BUSH, Christopher - The Case of the Jumbo Sandwich -[Ludovic Travers # 58] (Hardcover in Wrapper)
R32
LEWIS, Norman - The German Company - (Hardcover with Wrapper)
R42
AAA - Forces` Favourites - (Excellent Paperback)
R90
Add to cart

Similar products

F. A. K. VOLKSANGBUNDEL VIR SUID-AFRIKA 1958 (Agtste Uitgawe)
R50
R30 shipping
64% OFF
Jaarboek van die Nederduits-Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die Jaar 1933 - A.Dreyer
R450 R1,260
R30 shipping
Ons Vir Jou Suid-Afrika 16 Desember 1949 - SKAARS
R650
R30 shipping
DIE PRAKTIESE KOOKBOEK VIR SUID-AFRIKA 29 ste druk 1951
R390