Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en omslag lyk nog baie mooi - Eerste druk 1970. - Vertellinge en geskiedenis oor die Sandveld en Namakwaland. Die straaltjies is ook as radio-vertellinge uitgesaai oor die ou Radio Suid -Afrika. * Afrikana *
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.