Murasie - Chanette Paul Murasie - Chanette Paul
Murasie - Chanette Paul Murasie - Chanette Paul

Murasie - Chanette Paul

New 1 available
Indicative market price: R389.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R299.00
23% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
713700
Bob Shop ID
593350046

Die Strandveld loop dik van stories.  Veral stories oor Verlatenfontein en die tyd toe die Brewisse daar gebly het.  Oor Bert Brewis en sy humeur en oor sy beeldskone Engelse vrou.  Ook oor hulle twee dogters - die oudste te vaal om hubaar te wees, die jongste 'n bottende skoonheid.  En oor die woedegeen wat so sterk loop in hierdie luisterryke, vooraanstaande familie.

Ras Erasmus ken feitlik elkeen van hierdie Verlatenfontein-stories soos oorvertel deur sy Ouma Kate.  Op haar doodsbed laat sy hom drie beloftes aflê.  Die kans doen hom voor om hierdie beloftes na te kom toe hy 'n kwotasie moet uitwerk vir die restourasie van die opstal op Verlatenfontein nadat dit vir die vierde keer in honderd en twintig jaar net halfpad afbrand - raaiselagtig genoeg, telkens op 'n betekenisvolle datum.

Maar hy het nie rekening gehou daarmee dat daar 'n huurpag op 'n gedeelte van die plaas bestaan nie.  Die huurpag is duur gekoop - nie soseer met geld nie, met 'n veel duurder kommoditeit.  Eers toe Georgie Rabie Verlatenfontein toe moet vlug na 'n twiet wat haar baie suur bekom het, hoor sy wat werklik die geskiedenis is agter die huurpag wat haar peetma hou.  'n Huurpag waaragter Ras Erasmus aan is, en nie net hy nie. 

Add to cart

Recently viewed

See more
ROCO Prepack Steel Bracket Large (4 Per Pack)
New
R60.80
Sign Frame (300*800mm)
New
R2,095.88
ACER SPIN 3 SP314-52-37L5 Fan
Secondhand
R299.00
21% OFF
Gamo 10x42 WP Binoculars
New
R1,814.00 R2,299.00

Similar products

Tamara - Chanette Paul
Secondhand
R75.00
Droomvanger Chanette Paul
Secondhand
R150.00
Droomvanger - Chanette Paul
New
R370.00
Offerlam - Chanette Paul
Secondhand
R110.00