Murasie

Murasie

2 available / new
Indicative market price: R300.00
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R188.00
37% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
643963553

Murasie  BY by CHANETTE PAUK


BRAND NEW !! SUPER FAST DELIVERY !!!!! BOOK STORE CLOSURE SALE

BRAND NEW !!!!

SPECS

Moles is nie ongekend op Verlatenfontein nie. Moord ook nie. Inteendeel.

Die Strandveld loop dik van die stories. Veral stories oor Verlatenfontein en die tyd toe die Brewisse daar gebly het. Oor Bert Brewis en sy humeur en oor sy beeldskone Engelse vrou. Ook oor hulle twee dogters die oudste te vaal om hubaar te wees, die jongste n bottende skoonheid. En oor die woede wat so sterk deur die gene van hierdie luisterryke, vooraanstaande familie loop.

Ras Erasmus ken feitlik elkeen van hierdie Verlatenfontein-stories soos oorvertel deur sy ouma Kate. Op haar doodsbed laat sy hom drie beloftes aflê. Die kans doen hom voor om hierdie beloftes na te kom toe hy n kwotasie moet uitwerk vir die restourasie van die opstal op Verlatenfontein nadat dit vir die vierde keer in honderd en twintig jaar net halfpad afbrand raaiselagtig genoeg, telkens op n betekenisvolle datum.

Maar hy het nie rekening gehou daarmee dat daar n huurpag op n gedeelte van die plaas bestaan nie. Die huurpag is duur gekoop nie soseer met geld nie, maar met n veel duurder kommoditeit. Eers toe Georgie Rabie Verlatenfontein toe moet vlug ná n twiet wat haar baie suur bekom het, hoor sy wat die ware storie is agter die huurpag wat haar peetma hou. n Huurpag waaragter Ras Erasmus aan is, en nie net hy nie.

What's in the box
1x Book

Add to cart

Recently viewed

See more
CD - Tessa Ziegler - Classical
R49.00
Cone Piercing Stud - Purple Green Geometric Pattern
R5.00
Surnames | Ernest Weekley
R90.00
Sabine Sabine – Sketches
R90.00

Similar products

PAUL: DIE LEWE VAN PAULUS JACOBUS DU PLESSIS PIONIER VAN SWAERSHOEK
R100.00
Die Bedreiging van die Liberalisme - Scholtz, G. D.
R150.00
F W De Klerk SIGNED The Last Trek Autobiography
R900.00
Twee perde struikel - Gerrie Radlof (k5) - Ramal reeks nr 12 (sirkel)
R55.00