This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27527

Similar products

Praat Jou Kind Slim ~ Martie Pieterse
Secondhand
R50.00
Praat U Beskaaf?
Secondhand
R60.00
Praat met my, wat `n ma regtig voel en dink deur Wanda de Kock-Bam *geseel*
Secondhand
R40.00
Praat verby grense - Frits & Laurie Gaum
Secondhand
R30.00
Mure wat praat -  Albrecht Holm & Diedre Viljoen Mure wat praat -  Albrecht Holm & Diedre Viljoen Mure wat praat -  Albrecht Holm & Diedre Viljoen
Mure wat praat -  Albrecht Holm & Diedre Viljoen Mure wat praat -  Albrecht Holm & Diedre Viljoen Mure wat praat -  Albrecht Holm & Diedre Viljoen
Sold

Mure wat praat - Albrecht Holm & Diedre Viljoen

Secondhand 1 was available
R160.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
423456902

Die verhaal van die Ou Raadsaal en sy mense. 1993 eerste uitgawe groot hardeband met stofjas en 112 bladsye in baie mooi toestand. R60 posgeld in SA.

Die twee geboue in die land wat die nouste met die geskiedenis verweef is, staan in Kaapstad en Pretoria, naamlik die Kasteel en die Ou Raadsaal.  Dit is nie net volke of staatsmanne se strewes en mislukkings wat in hierdie geboue afsgespeel het nie, maar hulle was ook die stille getuies van mense se lotgevalle en persoonlike lief en leed.  

Daarom is dit heel natuurlik die allerhande legendes en mites nou nog soos spoke in en om die gebou leef.  Die ou Raadsaal word vandag nog elke dag gebruik en die mense wat daar werk, sal op hulle beurt tot die legendes van more bydra.  Baie is al oor die gebou gepraat en geskryf.  Argitekte, kultuur- en kunshistorici beskryf, analiseer of kritiseer die estetiese voorkoms.  Dit gaan oor proporsie, kleur, massabehandeling, detailontwerp, ruimtevloei en beplanning sonder om veel op die motiewe en agtergrondgeskiedenis ag te slaan ............

Recently viewed

Sterling Silver Pearls – The Bracelet You'll Never Take Off!
New
R380.00
Free shipping
An Jewels Men's Ring (aa-r256s-10)
New
R763.46
Free shipping
Guess Jewels Men's Bracelet (JUMB03033JWSTJBS)
New
R1,187.11
Zinc Chloride S.G. 1.50 5Lt
New
R1,178.00