| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en omslag nog in goeie toestand - vorige eienaar se naam netjies binne. ****
In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal ’n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Die oplossing: hulle soek eerder sélf ’n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames.
In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop?
En in Wag-’n-bietjiebos van die liefde ondersoek die maatskaplike werker Lisbe Erwee ’n nuwe geval in Keerboomstraat en word onvermydelik in die wag-’n-bietjiebos van die lewe vasgevang.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd