Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en omslag nog goed - vorige eienaar se naam en datum binne. - Tonge van vuur, Die geheim van Hercule Cordier, & Waar die wilde besembos bloei.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd