Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Retah McPherson
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
As Sy kind, is jou enigste antwoord op die liefde wat die Vader aan jou bewys dat jy die Here jou God moet liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag. Op ons gesamentlike reis deur hierdie jaar gaan ons ondersoek instel oor wat dit beteken om oor te gee aan Sy liefde.
Soos wat die jaar vorder, gaan ons by die voete van ons Vader sit en luister na Sy hartklop van liefde. Ons gaan meer leer oor Jesus en Sy opofferende liefde vir ons. Heilige Gees, loop voor en lei ons elke dag dieper in 'n hegter, meer intieme verhouding met die Vader en Jesus, ons Verlosser.
Die Here het so 'n oorvloed wat Hy aan ons wil gee. Ons kan altyd steun op Sy getrouheid en goedheid, ongeag wat oor ons pad kom. Soos wat die jaar vorder, sal ons uitgedaag word om al hoe meer van ons harte en lewens oor te gee aan die Vader. Slegs wanneer elke area van ons lewens oorstroom is met Sy liefde, sal ons gereed wees om Sy liefde met die wêreld om ons te deel.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.