Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
My beste nagereg deur Erina Bezuidenhout (2e uitg, 2e druk 1986). A5, hardeband, 172 bls. Buiteblad redelik verweer - stukkie uit op rugkant onder. Boek binne in goeie leesbare toestand. Sommige bladsye het nagereg vlekke op - alles is goed leesbaar.