Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie uitstekende boek verskaf aan voorskoolse kinders die kennis en vaardighede om getalle, tel en vooraf-wiskunde soos getalherkenning, patrone, een-op-een-ooreenstemming en bewerkings te snap. Geniet rympies, stories, saamsingliedjies, interaktiewe aktiwiteite, gekoppel aan kleurvolle illustrasies, wat ontwerp is om kinders te help om deur verkenning en interaksie te leer tel. Ontwerp vir kinders wat op 'n prettige manier wil leer.