Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek is ontwerp vir kinders met ouderdom 3 jaar en ouer om hul te help om basiese geletterheid te bevorder op hul vlak sonder om die pret daarvan weg te neem. Hierdie is een uit 'n reeks boeke van hierdie aard, ander boeke handel oor skryf vaardighede, beroepe, teken vaardighede, syfer vaardighede, ens.
Innovasie en kreatiwiteit is instrumenteel in die ontwikkeling van die jong brein, hierdie fantastiese produkte gee vir die kinders veel pret gevulde ure.