| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Stel jou kind bekend aan die verhale en karakters in die Bybel deur die stories in hierdie geliefde Bybelstorieboek. My eerste Bybel is geskik vir voorlees en selflees, en sal sorg vir 'n genotvolle inleiding om die Bybel te leer ken. Dit bevat: 48 stories uit die Ou Testament, 45 stories uit die Nuwe Testament, Skrifverwysings by elke verhaal, Volledige inhoudsopgawe vir maklike opsoek, Woordelys wat vreemde begrippe verduidelik. My eerste Bybel se vars, kleurryke illustrasies en eenvoudige teks sal die Bybel laat leef vir kinders van vier tot sewe jaar.| Pages: | 512 |
| Publisher: | Struik Christian Books |
| Format: | Hardcover |
| Isbn: | 1-4153-0966-3 |
| Isbn13: | 978-1-4153-0966-7 |