| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
My eerste Bybel is die ideale manier om kinders aan die Bybel bekend te stel. Nou is daar 'n uitgawe spesiaal vir kleuters met 'n oorsig van die bekendste verhale in die Bybel. Dit is kortliks en eenvoudig oorvertel sodat baie jong kinders dit kan verstaan. My eerste Bybel vir kleuters bevat: 11 stories uit die Ou Testament, 18 stories uit die Nuwe Testament, Skrifverwysings by elke verhaal, Volledige inhoudsopgawe vir maklike opsoek. My eerste Bybel vir kleuters se eenvoudige teks en helder, kleurryke illustrasies maak dit die ideale manier om kinders vertroud te maak met die waarhede van die Bybel.| Pages: | 160 |
| Publisher: | Struik Christian Books |
| Format: | Hardcover |
| Isbn: | 1-4153-0985-X |
| Isbn13: | 978-1-4153-0985-8 |