Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1969 hardeband met stofomslag 220 bladsye. hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het n paar merkies aan en n stickertjie aan die rugkant onder,die hardeband het sellotape merke en die een hoekie is effens gebuig, daar is stempels in die boek, sien asb foto van hoe dit voor in die boek lyk, voor by indeks is daar 2 penmerkies, die teks is verder skoon en die binding goed, versending R25 in RSA