Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stories oor die geskiedenis van Suid-Afrika oor 'n tydperk van 500 jaar, geskryf vir die jong leser. Verhale sluit in ondermeer die dappere Dirkie Uys en Racheltjie De Beer se heldedaad. Tafelberg-Uitgewers, 1968, 220 bladsye. Posgeld R45.00