Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1968 Eerste Uitgawe in hardeband met stofjas. Bibplakker en stempels voor in die boek. Boek verder mooi opgepas en bevat pragtige illustrasies. Die boek vertel boeiende verhale van ons Afrikaanse geskiedenis. Dit bevat stories oor die jong Dirkie Uys, Racheltjie de Beer en stories oor ons eie land se geskiedenis - 'n kosbare boek om te besit.
Toestand 6/10