| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In My eerste groot woordeboek maak ons kennis met Buks en Bettie Beer en hul vriende in Woelstad. Leer honderde nuwe woorde met behulp van Richard Scarry se wonderlike klassieke tekeninge. Die woorde word gegroepeer volgens tema sodat die kind op 'n heerlike prettige wyse sy of haar kennis van die wereld kan uitbrei. 'n Plesier vir oud en jonk!
TITLE: MY EERSTE GROOT WOORDEBOEK
AUTHOR: SCARRY,R
SKU: 9781869192686
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/07/2011
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New