Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
My eerste HAT is 'n uitsonderlike boek. Dit bevat die eerste 1000 woorde wat kinders kan sê, gegrond op wetenskaplike navorsing oor kindertaal. By elke trefwoord is daar 'n vrolike rympie en 'n prettige volkleur illustrasie wat die betekenis verduidelik. In die register agterin die boek word die trefwoorde volgens onderwerp gerangskik.
TITEL: My eerste HAT. Die eerste ware woordenboek vir kinders.
OUTEUR: Liesbeth Schlichting, Betty Sluyzer, Marja Verburg, Daniel Hugo (Vertaler), Paula Gerritsen (Illustreerder)
TAAL: Afrikaans
SKU: 9781770257184
UITGEWER: HAT Pearson
PUBLIKASIEDATUM: 2009
BLADSYE: 144
Hardeband
Tweedehands. Tweede bladsy het water skade (sien foto), maar res van boek is in 'n baie goeie toestand.